Radio.im

Wildebees Radio

En vivo

00's · Sudáfrica

Wildebees Radio is ’n gemeenskapsradiostasie wat in Vaalwater, Limpopo ontstaan het met een doel voor oë: om ’n stem aan ons gemeenskap te gee en mense met mekaar te verbind. Wildebees Radio is vir die gemeenskap, deur die gemeenskap. Ons wil plaaslike mense, plaaslike stories, plaaslike musiek, plaaslike besighede en plaaslike talent ’n plek gee om gehoor te word. Van die kleinste gemeenskapsnuus tot belangrike gebeure wat Vaalwater en die omliggende gebied raak – ons wil daar wees om dit met ons luisteraars te deel. Ons glo radio is meer as net musiek. Dit is ’n manier om mense saam te bring, ondersteuning te bied, geleenthede bekend te maak, plaaslike talent te bevorder en ’n gevoel van trots vir ons dorp te skep. Wildebees Radio is Vaalwater

Información

Sitio web
custom-azura1.asurahosting.com
Frecuencia
Radio online
Ciudad
Vaalwater, Sudáfrica
Idioma
Afrikaans