◉radios.im

DESCUBRE TU PRÓXIMA FRECUENCIA

Logo de Bosveld Stereo

Bosveld Stereo

Die Hart Van Goud

◉ Radio onlineSudáfrica
TU CONEXIÓN CON EL MUNDO

Escucha en directo

RADIO EN VIVO
Bosveld Stereo

Pulsa reproducir para conectar

♪ Tu emisora, sin cambiar de página

Escucha Bosveld Stereo online

osveld Stereo 107,5 FM, die gemeenskapsradiostasie vir die groter Hartbeespoort, Brits, Rustenburg area.

Bosveld stereo is ‘n gemeenskapgerigte radiostasie wat van plaaslike talent gebruik maak om ons luisteraars mee te vermaak. Almal wat tans by Bosveld stereo werksaam is woon binne die uitsaai voetspoor van die stasie en almal neem ook aktief deel in een of meer van die gemeenskap projekte waarby Bosveld stereo betrokke is.

Ons is ‘n Afrikaans gebaseerde radio stasie met ‘n Christelike agtergrond. Dus staan ons geen haatspraak van enige aard voor nie en reik ons ‘n helpende hand uit na die gemeenskap wat ons bedien.

‘n Dinamiese Radiostasie
Bosveld Stereo het op die frekwensie 107.5FM in stereo begin uitsaai op 1 Oktober 2008. Hierdie mylpaal is behaal na jare se voorbereiding en onderhandeling met die gemeenskap wat hy bedien asook met die lisensie-owerheid in Suid-Afrika wat verantwoordelik is vir die toekenning van uitsaailisensies.

Bosveld Stereo is ‘n besonderse dinamiese gemeenskapsradiostasie met sy sendermas 380 meter hoog op die Magalliesbergkruin bokant die Hartbeestpoortdamvallei. Hoë punte in Randburg, Sandton, Bryanston, Pretoria se Moot en selfs sover as Cullinan is binne siglyn van die sender.

Bosveld Stereo se voetspoor
Bosveld Stereo saai uit na ‘n verskeidenheid teikengehore binne die radius van sy voetspoor wat strek vanaf Bryanston,...

Información de la emisora

Ubicación
Sudáfrica
Idioma
Afrikaans
País
Sudáfrica
Contacto
+27 012 259 0953
X / Twitter
X / Twitter

Descubre más radios online, explora emisoras por país y encuentra música, noticias, deportes y conversación en directo.

More information

Bosveld Stereo is an online radio station from Sudáfrica, South Africa. Its slogan is “Die Hart Van Goud”. osveld Stereo 107,5 FM, die gemeenskapsradiostasie vir die groter Hartbeespoort, Brits, Rustenburg area. Bosveld stereo is ‘n gemeenskapgerigte radiostasie wat van plaaslike talent gebruik maak om ons luisteraars mee te vermaak. Almal wat tans by Bosveld stereo werksaam is woon binne die uitsaai voetspoor van die stasie en almal neem ook aktief deel in een of meer van die gemeenskap projekte waarby Bosveld stereo betrokke is. Ons is ‘n Afrikaans gebaseerde radio stasie met ‘n Christelike agtergrond. Dus staan ons geen haatspraak van enige aard voor nie en reik ons ‘n helpende hand uit na die gemeenskap wat ons bedien. ‘n Dinamiese Radiostasie Bosveld Stereo het op die frekwensie 107.5FM in stereo begin uitsaai op 1 Oktober 2008. Hierdie mylpaal is behaal na jare se voorbereiding en onderhandeling met die gemeenskap wat hy bedien asook met die lisensie-owerheid in Suid-Afrika wat verantwoordelik is vir die toekenning van uitsaailisensies. Bosveld Stereo is ‘n besonderse dinamiese gemeenskapsradiostasie met sy sendermas 380 meter hoog op die Magalliesbergkruin bokant die Hartbeestpoortdamvallei. Hoë punte in Randburg, Sandton, Bryanston, Pretoria se Moot en selfs sover as Cullinan is binne siglyn van die sender. Bosveld Stereo se voetspoor Bosveld Stereo saai uit na ‘n verskeidenheid teikengehore binne die radius van sy voetspoor wat strek vanaf Bryanston,. Its programming includes Notícias & Debate Nordeste, Música Africana, Hablada Cristiana, Cristianas. Listen through the online player, adjust the volume and save the station to your favorites for your next visit. Contact information provided by the station: +27 012 259 0953. Its official website is https://www.bosveldstereo.co.za/. You can also discover 100.1 7441 FM, Afrobeat n1 FM, AMPD RADIO, Arc Radio.

Suggested radios

Stations from the same country with a genre in common.