◉radios.im

DESCUBRE TU PRÓXIMA FRECUENCIA

Logo de Wildebees Radio

Wildebees Radio

Jou Klank, Jou Gemeenskap, Jou Stasie

◉ Radio onlineVaalwater, Sudáfrica
TU CONEXIÓN CON EL MUNDO

Escucha en directo

RADIO EN VIVO
Wildebees Radio

Pulsa reproducir para conectar

♪ Tu emisora, sin cambiar de página

Escucha Wildebees Radio online

Wildebees Radio is ’n gemeenskapsradiostasie wat in Vaalwater, Limpopo ontstaan het met een doel voor oë: om ’n stem aan ons gemeenskap te gee en mense met mekaar te verbind.

Wildebees Radio is vir die gemeenskap, deur die gemeenskap. Ons wil plaaslike mense, plaaslike stories, plaaslike musiek, plaaslike besighede en plaaslike talent ’n plek gee om gehoor te word. Van die kleinste gemeenskapsnuus tot belangrike gebeure wat Vaalwater en die omliggende gebied raak – ons wil daar wees om dit met ons luisteraars te deel.

Ons glo radio is meer as net musiek. Dit is ’n manier om mense saam te bring, ondersteuning te bied, geleenthede bekend te maak, plaaslike talent te bevorder en ’n gevoel van trots vir ons dorp te skep.

Wildebees Radio is Vaalwater

Información de la emisora

Géneros
00's
Idioma
Afrikaans
País
Sudáfrica

Descubre más radios online, explora emisoras por país y encuentra música, noticias, deportes y conversación en directo.

More information

Wildebees Radio is an online radio station from Vaalwater, Sudáfrica, South Africa. Its slogan is “Jou Klank, Jou Gemeenskap, Jou Stasie”. Wildebees Radio is ’n gemeenskapsradiostasie wat in Vaalwater, Limpopo ontstaan het met een doel voor oë: om ’n stem aan ons gemeenskap te gee en mense met mekaar te verbind. Wildebees Radio is vir die gemeenskap, deur die gemeenskap. Ons wil plaaslike mense, plaaslike stories, plaaslike musiek, plaaslike besighede en plaaslike talent ’n plek gee om gehoor te word. Van die kleinste gemeenskapsnuus tot belangrike gebeure wat Vaalwater en die omliggende gebied raak – ons wil daar wees om dit met ons luisteraars te deel. Ons glo radio is meer as net musiek. Dit is ’n manier om mense saam te bring, ondersteuning te bied, geleenthede bekend te maak, plaaslike talent te bevorder en ’n gevoel van trots vir ons dorp te skep. Wildebees Radio is Vaalwater. Its programming includes 00's. Listen through the online player, adjust the volume and save the station to your favorites for your next visit. Its official website is https://custom-azura1.asurahosting.com/public/wildebees_radio. You can also discover Eden Radio 104.8, Kp radio, Parys Tourism Radio, SA RADIO.

Suggested radios

Stations from the same country with a genre in common.