◉radios.im

DESCUBRE TU PRÓXIMA FRECUENCIA

Logo de Radio Houtstok  Online

Radio Houtstok Online

Net die beste luister musiek!

◉ Radio onlineCiudad del Cabo, Sudáfrica
TU CONEXIÓN CON EL MUNDO

Escucha en directo

RADIO EN VIVO
Radio Houtstok Online

Pulsa reproducir para conectar

♪ Tu emisora, sin cambiar de página

Escucha Radio Houtstok Online online

Radio Houtstok speel die musiek waarvan jy hou!

Die beste in Afrikaans, nuutste en gewildste Afrikaanse treffers, populere Engelse liedjies, al daai treffers van die Springbok Radio era, al die Goue Oues (Golden Oldies). Country musiek asook musiek van die 70's, 80's en 90's en dan natuurlike n bietjie Afrikaanse kultuur musiek....wat ander as Boeremusiek!

Daar sal bitter min gepraat word op Radio Houtstok maar daar sal beslis programme wees waar DJ's van oor die hele wereld met ons luisteraars sal gesels oor waar hulle woon en werk! Radio Houtstok beoog om jou geselsskap te hou waar jy ookal is in die wereld.

Net lekker musiek..rustig en sag op die oor!

Jou stasie
Jou musiek
Jou mense

Información de la emisora

Idioma
English
País
Sudáfrica
Contacto
+66 986797993

Descubre más radios online, explora emisoras por país y encuentra música, noticias, deportes y conversación en directo.

More information

Radio Houtstok Online is an online radio station from Ciudad del Cabo, Sudáfrica, South Africa. Its slogan is “Net die beste luister musiek!”. Radio Houtstok speel die musiek waarvan jy hou! Die beste in Afrikaans, nuutste en gewildste Afrikaanse treffers, populere Engelse liedjies, al daai treffers van die Springbok Radio era, al die Goue Oues (Golden Oldies). Country musiek asook musiek van die 70's, 80's en 90's en dan natuurlike n bietjie Afrikaanse kultuur musiek....wat ander as Boeremusiek! Daar sal bitter min gepraat word op Radio Houtstok maar daar sal beslis programme wees waar DJ's van oor die hele wereld met ons luisteraars sal gesels oor waar hulle woon en werk! Radio Houtstok beoog om jou geselsskap te hou waar jy ookal is in die wereld. Net lekker musiek..rustig en sag op die oor! Jou stasie Jou musiek Jou mense. Its programming includes Música Africana, Country, Éxitos Clásicos. Listen through the online player, adjust the volume and save the station to your favorites for your next visit. Contact information provided by the station: +66 986797993. You can also discover 100.1 7441 FM, Afrobeat n1 FM, AMPD RADIO, Bay Community Radio.

Suggested radios

Stations from the same country with a genre in common.